Eva Marie Saint | |
Geboorte | 4 Julie 1924 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1946–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eva Marie Saint (gebore 4 Julie 1924) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente On the Waterfront (1954), North by Northwest (1959), Superman Returns (2006), en Winter's Tale (2014).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search